Songteksten

My vriende, dis tyd om te lewe As ons net mekaar kan vergewe Gryp nou jou naaste se hand en Dans op die maat v an jou hart Ons kyk al te lank oor die pad Sonder om ander te help Maak toe jou oë, vat die tree, die tree wat die vrede sal maak Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring, Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin Breek nou die kettings wat terughou En staanop in die naam v an saambou Dit vat nie veel om te wys, om my te oortuig dat ons is okay Jy is 'n baken v an vrede 'N flitslig wat skyn vir die Here Die berge en dale sal hoor, 'n nuwe begin lê nou voor! Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring, Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin. Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring, Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin. My vriende dis tyd om te lewe As ons net mekaar kan vergewe Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring, Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin. Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring, Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin. Sing vir liefde sing! Die tyding wat ons bring, Nooi die mense in Kom en laat ons oor begin.
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out