Credits
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Performer
Johan Vorster
Background Vocals
Robin Kielly
Programming
Raymond Green
Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
Ewald Coleske
Background Vocals
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Composer
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Robin Kielly
Producer
Songteksten
Ek hou dit in, my asem in
Ek's bang ek gil, jy raak so liggies aan my
Dit alles voel, dit alles voel
Net soos 'n fliek wat nooit sal einde kry
Ek stuier en vir 'n oomblik raak die aarde doodstil
Ek wil beweeg maar ek kan maak wat ek wil
My spiere lam, my woorde stom
Ek voel so dom, dis wat jy doen aan my
Want jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop
Daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Jy vernou my aare
Het jy dan geen genade
Jy loer vir my
Jy loer vir my
Is daar 'n kans
Dat ek jou hart sal kan kry?
As ek ooit val
As ek ooit val
Sal jy jou liefde leen
En my weer optel
En ek weet daar is 'n plek
Wat ek net vir jou uithou
Dis net jou arms
Wat my so kan vashou
Jy sluk my in
En dit begin
Weer soos 'n fliek
Wat nooit sal einde kry
Want jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop
Daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Jy vernou my aare
Het jy dan geen genade
Want jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop
Daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Jy vernou my aare
Het jy dan geen genade
En dit bekommer my
(Dat ek) Nie beheer kan kry
(Oor my) Oor my lyf
En oor my hele wese
(Want jy) Kom en maak my mal
(Want jy) Kom en maak my val
(Oor jou) Oor jou voete
En jy verlos my
Want jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop
Daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Jy vernou my aare
Het jy dan geen genade
Want jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop
Daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy, jy, jy, jy laat
My snak na my asem
Jy vernou my aare
Het jy dan geen genade?
Jy laat my snak na my asem
Written by: Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld

