Songteksten

Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif En die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer Ons liefde breek die hoogtevrees Ons staan met ons rûe teen die afgrond Van die liefde Waar ons nou gedruk Word om te spring of bly Die hoogtes maak my bang Maar met jou hier aan my hand is jy die tou Wat gaan maak dat ons so sag gaan land Soms is die enigste manier om ooit te kan weet Om net te spring en van die hoogte te vergeet Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif En die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer Ons liefde breek die hoogtevrees Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif En die wêreld oorheers wie wil dan stop As niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees Ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees Ek weet dat ons liefde is al wat ooit saak sal maak as my hart van glas in stukke weer moes breek Want liefde kan versoen ja ons liefde kan alles doen dis n kans wat ons moet waag voor ons sal weet Soms is die enigste manier om ooit te kan weet om net te spring en van die hoogte te vergeet Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer ons liefde breek die hoogtevrees Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers wie wil dan stop as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees Ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees Ons kies om verewig saam gelukkig te wees Ons sal spring om te weet dat ons twee saam sal sweef Dat ons liefde sal seëvier en net kan genees Wie's bang vir die hoogte vrees Wie's bang vir die hoogte vrees Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif En die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer Ons liefde breek die hoogtevrees Hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif En die wêreld oorheers wie wil dan stop as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees Ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees Ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees
Writer(s): Ludik Hugo, Hugo Reynardt Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out