Verschijnt in
Topsongs van Christia Visser
Vergelijkbare songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Guitar
Ruan du Plessis
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Composer
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Songteksten
In my letsels lê my groei
'N Galery vol fotos maar ek bloei
Tussen wapens lê my vrees
Kan die wêreld my gedagtes lees?
Is dit die einde ek gee nie op nie dis my begin ek gee in
Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens en ek voel dit voor dit breek
Maar as my oë dalk lig vang gee ek alles
Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens sonder towerkunste nou
Maar as jou droom kan vlug vang gee ek alles
Ek is disseldons op die wind
Warrelwinde ruk my rond
Vat my hand my voete raak skaars grond
In die warboel raak ek stil
Ek is broos en niemand hoor my gil nie
Is dit die einde ek gee nie op nie dis my begin ek gee in
Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens en ek voel dit voor ek breek
Maar as my oë dalk lig vang deel ek alles
Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens sonder towerkunste nou
Maar as jou droom kan vlug vang gee ek alles
Ek is disseldons op die wind
Ek is disseldons op die wind
Ek is disseldons op die wind
Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens en ek voel dit voor ek breek
Maar as my oë dalk lig vang deel ek alles
Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens sonder towerkunste nou
Maar as jou droom kan vlug vang gee ek alles
Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens en ek voel dit voor ek breek
Maar as my oë dalk lig vang deel ek alles
Ek is net 'n mens net 'n net 'n mens sonder towerkunste nou
Maar as jou droom kan vlug vang gee ek alles
Ek is disseldons op die wind
Writer(s): Adolf Vorster, Christia Visser, Dirk Van Niekerk, Don Kelly
Lyrics powered by www.musixmatch.com