Muziekvideo
Muziekvideo
Credits
PERFORMING ARTISTS
Matthew John Duncan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Matthew John Duncan
Composer
Theo Crous
Composer
Songteksten
[Verse 1]
As ek laat in die aand met die maan op kom
Sien ek lyne in die lig wat my wys hoekom
Daar is niks wat ek kan sê wat niemand nie al weet nie
Maar ek het iets ontdek in die môre-blom
[Verse 2]
Die weerlig kom te laat
Soek tot jy meer moet vra
Ek is verby die deel waar tyd stilstaan
[Verse 3]
En ons weet die einde kom
Maar jy wil nie sien nie
Woorde draai om die son
Probeer om vas te hou
Die stiltes breek die wiel dn ons is niks meer as
Swerwers op ‘n soektog
Van stof tot stof
Van stof tot stof
[Verse 4]
Daar is twyfel in die see as jy redes soek
Is ek meer as my idees of sal dit woorde bly
Daar is niks wat ek kan kry wat niemand nie al het nie
Maar ek sien hoe min ek weet en dit maak my vry
[Verse 5]
Oneindig groot en klein
Onder my bewussyn
Ek loop verby die deur wat jy toeslaan
[Verse 6]
En ons weet die einde kom
Maar jy wil nie sien nie
Woorde draai om die son
Probeer om vas te hou
Die stiltes breek die wiel en ons is niks meer as
Swerwers op ‘n soektog
Van stof tot stof
Van stof tot stof
Van stof tot stof
Van stof tot stof
Van stof tot stof
[Verse 7]
Die weerlig kom te laat
Soek tot jy meer moet vra
Ek is verby die deel waar tyd stilstaan
Oneindig groot en klein
Onder my bewussyn
Ek loop verby die deur wat jy toeslaan
[Verse 8]
En ons weet die einde kom
Maar jy wil nie sien nie
Woorde draai om die son
Probeer om vas te hou
Die stiltes breek die wiel en ons is niks meer as
Swerwers op ‘n soektog
Van stof tot stof
[Verse 9]
En ons weet die einde kom
Maar jy wil nie sien nie
Woorde draai om die son
Probeer om vas te hou
Die stiltes breek die wiel en ons is niks meer as
Swerwers op ‘n soektog
Van stof tot stof
Written by: Matthew John Duncan, Theo Crous


