Songteksten

Tyd tyd is eintlik al wat ons het Gee my jou tyd Ek sal jou pad oop skyn Ek is die boei om jou te red Want ek ken jou storie Ek ken jou storie goed genoeg Jy weet dis nodig om te hoor die Die woorde wat jy sê jy hoef nie meer te soek Ek droom van ek en jy saam Ek droom van ons storie Sit die pen terug in jou hand En skryf saam met my Ek droom van ek en jy saam Ek droom in elke oomblik Elke oomblik is groter in die nou Ek en jy Ek en jy is eintlik al wat ons kan wees Nou's dit ek en jy Ek is jou kompas noord saam met jou in elke tree Want ek ken jou storie Ek ken jou storie goed genoeg Jy weet dis nodig om te hoor die Die woorde wat jy sê jy hoef nie meer te soek Ek droom van ek en jy saam Ek droom van ons storie Sit die pen terug in jou hand En skryf saam met my Ek droom van ek en jy saam Ek droom in elke oomblik Elke oomblik is groter in die nou Hierdie keer is jy myne Ek sal jou nooit weet verloor Hierdie keer is jy myne Ek droom van ek en jy saam Ek droom van ons storie Sit die pen terug in jou hand En skryf saam met my Ek droom van ek en jy saam Ek droom in elke oomblik Elke oomblik is groter in die nou
Writer(s): William Wolfgang Loots Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out