Muziekvideo

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jani Greeff
Jani Greeff
Songwriter
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter

Songteksten

Sal dit jou gelukkig maak as ek my kar op pak en die land verlaat 'n 100 myl van hier? Sal dit jou gelukkig maak as ek my bek net hou vir 'n slag vanaand en luister as jy praat? Sal dit jou gelukkig maak as ek 'n vreemdeling op jou fotos raak en in die skare net weg raak? Ek sal my woorde sluk Ek dink dis beter as jy gaan Al proe dit soms soos gif Jy's nogals dronk en jy moet gaan slaap As die mure my toe druk Ek kry nie asem nie Want ek skuld jou, jou geluk Sal dit jou gelukkig maak as ek jou hand vas hou voor jou pa vanaand en soen in die kombuis? Al kom dit teen 'n prys Sal dit jou gelukkig maak as ons net kan vergeet wat verkeerd gegaan het en oor begin? My liefling, My mooi ding Sal dit jou gelukkig maak as ek n vreemdeling op jou fotos raak en in die skare net weg raak? Ek sal my woorde sluk Ek dink dis beter as jy gaan Al proe dit soms soos gif Jy's nogals dronk en jy moet gaan slaap As die mure my toe druk Ek kry nie asem nie Want ek skuld jou, jou geluk Sal dit jou gelukkig maak as ek jou hand vas hou voor jou pa vanaand en soen in die kombuis? Al kom dit teen 'n prys Sal dit jou gelukkig maak as ons net kan vergeet wat verkeerd gegaan het en oor begin? My liefling My mooi ding
Writer(s): Jani Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out