Songteksten

Vergewe my as jy opstaan Ek was nog nooit suggestief As my woorde sou wegraak my oë effekatief Dit was stil in die oomblik Staan nou stil op die verhoog Toe ek val by die afgrond was ek nogsteeds hoog En ek sweer Ek sweer Ek wil langer bly Sal jy wag vir my Sal jy wag vir my En ek sweer Ek sweer Ek wil langer bly Sal jy wag vir my Sal jy wag vir my Dalk is dit toe die rede Om myself te vermy Ek was diep in die donker maar ek is nogsteeds by Dit was te in die oomblik Staan nou stil op die verhoog Ek het geval by die afgrond en ek is nogsteeds hoog En ek sweer Ek sweer Ek wil langer bly Sal jy wag vir my Sal jy wag vir my En ek sweer Ek sweer Ek wil langer bly Sal jy wag vir my Sal jy wag vir my Sal jy
Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out