Muziekvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Songteksten

Die storms wil nie lê nie Die wind is nie wat ek wil hê nie Die mis is te dig vir die klein bietjie lig Daar's geen einde in sig Die vloede wil nie sak nie Ek wen nie teen die watervlak nie My liggaam is moeg teen die strome geswoeg Di's nou meer as genoeg Antwoord my briewe Sê vir my liewer sodat ek net weet Moet ek aan beweeg dan sal ek kan vergeet van jou Ek is gereed want ek wil eerder weet as wonder Jou woorde is nie duidelik Jou taal van liefde so verlydelik Jy's klaar oor die lyn tussen jou tussen my Kan geen terug paadjie kry Sit dit in woorde Ek wil dit hoor dit is nou maak of breek Moet ek aan beweeg of is jy ook gereed Ek wil eerder weet as wonder Ek kan nie wag vir die storms om om my te ween Het geleer om te dans in die val van die reën Maar die druppels verander nou vinnig in seer Ek moet weet Ek wil eerder weet as wonder
Writer(s): Johannes Jacobus Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out