Muziekvideo

Droom
Bekijk de videoclip voor {trackName} van {artistName}

Verschijnt in

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereauz Oosthuizen
Devereauz Oosthuizen
Piano
D. van der Hoven
D. van der Hoven
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Songteksten

Whooooo – whoooooo Whooooo – whoooooo Agt jaar oud en hard probeer Om alles te doen en oor niks om te gee Snaaks hoe modder net af kon vee Ons kanse gevat en lesse geleer Dertien en die meisies probeer Net rugby gejol en harte gebreek Bokke gejag op oupa se plaas Gemoer met 'n belt as ons sondae sou raas Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy sê Waar is jy nou? Waar is ons drome my ou? Wat jy gemaak met ina ek sien haar nie hier nie? Ja jy't die kar en gebou En niemand om jou vas te hou Maar al wat ek moet weet is Droom jy nog na jy bid Voor jy gaan slaap? Whooooo – whoooooo Sestien en baie gesoen 'N fiets en 'n straat iets om te doen Lankal geleer rook op die plaas Agtien gesien in 'n moerse haas Planne gemaak om vêr te gaan Die wêreld te sien net omdat ek kan Lief te wees vir ina se seuns En oupa te wees soos oupa was eens Oh as my jonger self my nou moes sien sou hy sê Sou hy sê Waar is jy nou? Waar is ons drome my ou? Wat jy gemaak met ina ek sien haar nie hier nie? Ja jy't die kar en gebou En niemand om jou vas te hou Maar al wat ek moet weet is Droom jy nog na jy bid Voor jy gaan slaap? Whooooo – whoooooo Whooooo – whoooooo Agt jaar oud en hard probeer Om alles te doen en oor niks om te gee Snaaks hoe modder net af kon vee Ons kanse gevat en lesse geleer
Writer(s): Riaan Benade Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out