album cover
Vakansie op die Platteland
4.746
Afrikaans
Vakansie op die Platteland werd uitgebracht op 10 december 2021 door Select Musiek als onderdeel van het album Vakansie op die Platteland - Single
album cover
Releasedatum10 december 2021
LabelSelect Musiek
Melodische kwaliteit
Akoestiek
Valence
Dansbaarheid
Energie
BPM129

Credits

PERFORMING ARTISTS
Reën
Reën
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Composer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Songteksten

Vakansie op die platteland
Kyk jy vir jou lewe deur 'n ruit?
Hierdie mensgemaakte moeilikheid moet stop
Skuld maak en wind jaag
Sukkel jy om in jou baan te bly?
Ruil 'n bietjie jou probleme in vir 'n tyd
Stap aan, ons verlang
Hier waar die boere lyne in die stof in dans
Raak ons verlore in die spore wat ons maak
Voel soos vakansie op die platteland
Om 'n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stilstaan
So kry my op die platteland
Vakansie op die platteland
Wanneer laas het jy 'n kans gevat?
Op 'n vreemdeling verlief geraak
As jy my roep sal ek soek
Het jy mure om jou hart gebou?
Kon jy al die spoke binne hou, laat los
Breek af en wees braaf
Tel jou kop op en laat jou voete loop
Na waar die boere lyne in die stof in dans
Raak ons verlore in die spore wat ons maak
Voel soos vakansie op die platteland
Om 'n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stilstaan
So kry my op die platteland
Vakansie op die platteland
Ek wil met jou dans
Êrens op 'n plaas
Ek wil met jou dans
Êrens op 'n plaas
Voel soos vakansie op die platteland
Om 'n kampvuur slaan ons harte aan die brand
Jy laat dit voel asof my tyd stilstaan
So kry my op die platteland
Vakansie op die platteland
Written by: Murray Lubbe, Richann Brüssow
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...