album cover
Jy Speel 'n Game Met My (feat. Elvis se Seun)
23.418
Afrikaans
Jy Speel 'n Game Met My (feat. Elvis se Seun) werd uitgebracht op 20 januari 2022 door UME - Global Clearing House als onderdeel van het album Lekker Love Songs
album cover
Releasedatum20 januari 2022
LabelUME - Global Clearing House
Melodische kwaliteit
Akoestiek
Valence
Dansbaarheid
Energie
BPM127

Credits

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Performer
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
S. Ludik
S. Ludik
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Songteksten

Ek weet ek moenie, jy's gevaarlik maar ek val weer hals oor kop vir jou
En jy weet dit maar jy voel nie iets vir my nie want ek's net n game vir jou
Onthou die wiel sal draai al speel jy net vir nou
Jy speel 'n game met my
En dis ek wat weer verloor, oor en oor
Raak ek weer verlief
Op 'n hartedief, ek gee oor, ek verloor
Jy vat, maar jy gee nooit terug want jou liefde is te koop
Gewetenloos soek jy meer en jy laat my aanhou hoop
Is daar iets meer tussen jou en my of niks meer volgens jou?
Onthou die wiel sal draai al speel jy net vir nou
Jy speel 'n game met my
En dis ek wat weer verloor, oor en oor
Raak ek weer verlief
Op 'n hartedief, ek gee oor, ek verloor
Jy speel 'n game met my
En dis ek wat weer verloor, oor en oor
Raak ek weer verlief op 'n hartedief
Ek gee oor, ek verloor
Jy speel 'n game met my
Is ek niks vir jou?
Onthou die wiel sal draai
Het jy geen berou?
Jy speel 'n game met my
En dis ek wat weer verloor, oor en oor
Raak ek weer verlief op 'n hartedief
Ek gee oor, ek verloor
(Jy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief)
Raak ek weer verlief
(Jy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief
Jy speel 'n game met my
Raak ek weer verlief)
Written by: S. Ludik
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...