Songteksten

Kyk vir my trek my bietjie nader Gryp my vas, kom ons party harder Ek en jy het een plan Tien uur is ons aan die brand Ons gaan dans Sit aan daai lekker tune Speel dit soos 'n kampioen Bietjie harder Voel jy hoe die vloer beweeg As die dj ons twee se liedjie speel Lê jou hart op die ritme neer Lê dit neer Kyk vir my, trek my bietjie nader Gryp my vas, kom ons party harder Tyd is net ñ nommer kom ons vat dit stadig Ons gaan bly, ons gaan bly, ons gaan bly tot laaste Ons hoef nie te wonder want ons vat dit stadig Ons gaan bly, ons gaan bly, ons gaan bly tot laaste Sit nou die ligte af, hou vas aan die ritme Wil daai lippe proe En hoor jy die aand stemme Skielik sak al die mense om ons toe Voel jy hoe die vloer beweeg As die dj ons twee se liedjie speel Kyk vir my, trek my bietjie nader Gryp my vas, kom ons party harder Tyd is net ñ nommer, kom ons vat dit stadig Ons gan bly, ons gan bly, ons gan bly tot laaste Kyk vir my, trek my bietjie nader Gryp my vas, kom ons party harder Ons hoef nie te wonder want ons vat dit stadig Ons gaan bly, ons gaan bly, ons gaan bly tot laaste Bly tot ons wil laat die ure draai Ja dis te vroeg om te loop Dis te vroeg om te waai Ons gaan bly tot ons wil laat die ure draai Ja dis te vroeg om te loop Ja dis te vroeg om te waai Kyk vir my, trek my bietjie nader Gryp my vas, kom ons party harder Tyd is net ñ nommer, kom ons vat dit stadig Ons gaan bly, ons gaan bly, ons gaan bly tot laaste Kyk vir my, trek my bietjie nader Gryp my vas, kom ons party harder Tyd is net ñ nommer, kom ons vat dit stadig Ons gaan bly, ons gaan bly, ons gaan bly tot laaste Ons hoef nie te wonder want ons vat dit stadig Ons gaan bly, ons gan bly, ons gaan bly tot laaste
Writer(s): Ramey Short Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out