album cover

Krake

97Afrikaans2023
album cover
Krake werd uitgebracht op 13 februari 2023 door Independent als onderdeel van het album Krake - Single
Uitgebracht13 februari 2023
LabelIndependent
BPM101
Melodische kwaliteit
Akoestiek
Valence
Dansbaarheid
Energie

Songteksten

[Verse 1]
Soms voel dit of ons net glad nie
Verby al die krake kan sien nie
Selfs wanneer dit wat mooi en kosbaar is
Ons so duidelik in die oë staar
[Chorus]
Ja, vanaand voel soos al die aande
Al die aande wat jy nog steeds vermis is
Ja, vanaand voel soos ses maande, ooh
Ses maande wat jou krake steeds op my hart is
Ja, vanaand voel soos al die aande, oh, oh-oh
Al die aande wat my hart nog steeds verlange bewis is
[Verse 2]
Somtyds wonder ek of ek jou net moet bel (Jou net moet bel)
Krake en al, oh-oh-oh-oh
Selfs al is jou warrem hart nou koud (Hart nou koud)
Het ek jou onvoorwaardelik lief
[Verse 3]
Ek vergewe jou
Ek vergewe jou
Ek vergewe jou
Oh ek vergewe jou
En as die son se mooi strale in liefde
Na aan die ys berge in die koue kom
Veroorsaak dit net smeltende trane
Wat alle hoop vir standvastigheid verdrink
[Chorus]
Ja, vanaand voel soos al die aande
Al die aande wat jy nog steeds vermis is
Ja, vanaand voel soos ses maande, ooh
Ses maande wat jou krake steeds op my hart is
Ja, vanaand voel soos al die aande, oh, oh-oh
Al die aande wat my hart nog steeds verlange bewis is

Voettekst Shazam

Taal selecteren:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Volg ons

Loading...