album cover
Laaste Sigaret
3.056
Afrikaans
Laaste Sigaret werd uitgebracht op 14 mei 2018 door Herman Kleinhans Musiek als onderdeel van het album Sirkels
album cover
AlbumSirkels
Releasedatum14 mei 2018
LabelHerman Kleinhans Musiek
Melodische kwaliteit
Akoestiek
Valence
Dansbaarheid
Energie
BPM166

Credits

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
Songwriter

Songteksten

Kom ons rook nog 'n laaste sigaret
En ek mag dalk net my wêreld
Vir jou staan en gee
Want jy't gepreek tussen die wit lakens
En ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet
Maar dis moeilik
As jy terugdink
Daar was 'n storm wat 'n weermag
Nie kon keer nie
Ons was veilig
In ons kluise
Dalk moes ek net nooit my sleutel
Vir jou gegee het nie
So kom ons rook nog 'n laaste sigaret
En ek mag dalk net my wêreld
Vir jou staan en gee
Want jy't gepreek tussen die wit lakens
En ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet
As ons weer sien
Is dit totsiens
Vir 'n wyle, maar ek glo nie daar's keer nie
Sal jy soengroet
Of my beboet?
Deur my te los in die doolhof van my geheue
So kom ons rook nog 'n laaste sigaret
En ek mag dalk net my wêreld
Vir jou staan en gee
Want jy't gepreek tussen die wit lakens
En ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet
En ek kom dalk van die kant af, heel blatant
Maar ons dae is mos nou reeds getel
En dink jy eenkeer gaan genoeg wees, ek's bevrees
Dat die teenkant hier gaan geld
So kom ons rook nog 'n laaste sigaret
En ek mag dalk net my wêreld
Vir jou staan en gee
Want jy't gepreek tussen die wit lakens
En ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet
So kom ons rook nog 'n laaste sigaret
En ek mag dalk net my wêreld
Vir jou staan en gee
Want jy't gepreek tussen die wit lakens
En ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...