Muziekvideo
Vergelijkbare songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
2008 South Africa
Composer
Songteksten
Daar waar jy staan, daar wil ek bly
Altyd gelukkig net ek en jy
Sonder die vrees van al die ander
My tassies gepak oppad na ons toekoms.
En vra word gevra want nie en dis hoekom want ek het jou lief en jy het vir my.
Die storms weg gevee en dinge mooi gemaak ek sien nou alles raak.
Die lewe maak weer saak
Want jy is jy. jy's beautiful verby
Vasgevang in my
Vasgevang in my
Want jy is jy. jy's beautiful verby
Vasgevang in my
Vasgevang in my
Daar waar jy le in stille gebed
Hoor ek jou woorde hoe jy my red
In hart en flees sal ek nooit verander
Ons roete nog lank maar besige paai
Volg net jou voetspore in al die draai
Want ek het jou lief en jy het vir my
Die gate toe gegooi en alles lyk weer mooi ek sien nou alles raak.
Die lewe maak weer saak
Want jy is jy. jy's beautiful verby
Vasgevang in my
Vasgevang in my
Want jy is jy. jy's beautiful verby
Vasgevang in my
Vasgevang in my
(Instemental)
Want jy is jy. jy's beautiful verby
Vasgevang in my
Vasgevang in my
Want jy is jy. jy's beautiful verby
Vasgevang in my
Vasgevang in my
Writer(s): Pierre Rossouw
Lyrics powered by www.musixmatch.com