Songteksten

Dis laat en dis langpad Nog 'n show is verby Die mense slaap lankal Dis net ek wat vinnig ry Want ek mis jou arms Ek mis jou lyfie teen my sy Jy is my alles Ek weet jy wag ook vir my Ek kom huistoe want my hart verlang na jou Ek kom huistoe om terug te wees by jou Ek kom huistoe waar die kaggel vuur brand Vir my en jou Ek kom huistoe want my hart behoort aan jou Dis stil op die paaie Die radio speel 'n liefdeslied Ek luister die woorde 'N refrein vir jou en my Want jy is my lewe Jy is my rede Jy hou my tevrede Want my hart behoort aan jou Ek kom huistoe want my hart verlang na jou Ek kom huistoe om terug te wees by jou Ek kom huistoe waar die kaggel vuur brand Vir my en jou Ek kom huistoe want my hart behoort aan jou Want my liefling eks nog smoorverlief op jou Nog 'n rukkie en eks amper terug by jou Ek kom huistoe want my hart verlang na jou Ek kom huistoe om terug te wees by jou Ek kom huistoe want my hart verlang na jou Ek kom huistoe om terug te wees by jou Ek kom huistoe waar die kaggel vuur brand Vir my en jou Ek kom huistoe want my hart behoort aan jou Ek kom huistoe om terug te wees by jou Ek kom huistoe want my hart verlang na jou
Writer(s): Andre Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out