Muziekvideo

Aankomende concerten voor Kurt Darren

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Emil Struwig
Emil Struwig
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Songteksten

Saam in n span net soos een man deur strate geloop want ons weet ons kan jong manne in ons glorie die girls wou ons nooit glo nie stories gespin, ons was helde daarin soos batman en Robin deur dik en dun rebel en rats ons het gewen en res van ons lewens om te verken en niemand kan ons keer nie of ons nie iets leer nie ons is rebel en rats wingman vir altyd my beste pel saam het ons geval en mekaar op getel. jing manne in ons glorie niemand wou ons glo nie dinge begin met ons harte daarin vandag is dit die dinge ja die dinge wat tel koor dis ons storie dis ons songen uit volle bors sing ons dit saam as ons paaie in n ander rigting gaan gaan ons storie saam koor
Writer(s): Kurt Darren, Struwig Emil Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out