Songteksten

Sag, sag blink jou oe, uit jou gesig, gloei liefdeslig Knus, knus in jou arms, heilig, veilig, warm Ek het jou nodig, hier by my heeldag Die wereld oorbodig, ons twee 'n taakmag Niks kan on keer, hy's in beheer Hy's ons weerman, stuurman, leidsman Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou So hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai My lief, dis liefde se mag Sprei, sprei maar jou vlerke Daar's steeds 'n band, van hand na hand Maak, maak my jou toevlug, roep my, soek my, spoedig Saam is ons alles, leef ons uitbundig Dit wat bedoel is, gee ons die beste Niks kan on keer, hy's in beheer Hy's ons weerman, stuurman, leidsman Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou So hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai My lief, dis liefde se mag Sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou So hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai My lief, dis liefde se mag My lief, dis liefde se mag
Writer(s): Mynie Grove Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out