Tekst Utworu

Opgeruim en uitgesluit ek is opsoek na n rus plek vir my hart ek is opsoek na iemand wat n kans wil vat. Ingeboks in die paradoks wat my lewe noem Ingeboks in die paradoks wat ek ons liefde noem. Gebruik jou wens dis 'n wonderwerk, gebruik jou wens dis wonderwerk jy gaan gaan dit nodig kry Staan n bietjie nader luister, soen n bietjie harder fluister, wag n bietjie langer ek vra jou mooi ek wil saam met jou in die donker ontdooi Staan n bietjie nader, luister, soen n bietjie harder, fluister wag n bietjie langer ek vra jou mooi, ek wil saam met jou in die donker ontdooi. Opgemaak en uitgevat ek redeneer met die keuses van my hart ons maak gereed vir n langarm vloer moer Opg
Writer(s): Bouwer Bosch, Matthieu Auriacombe, Peach Van Pletzen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out