album cover
Sonvanger
album cover
Utwór Sonvanger został wydany 1 kwietnia 2016 przez Select Musiek jako część albumu My Hart Bly in 'n Taal
Released1 kwietnia 2016
WytwórniaSelect Musiek
BPM104
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar is 'n kamer in die huis waar ons die son kan haal
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar is 'n liedjie in die gange waar die son kan sing
Wanneer still in die hoeke hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen
Sonvanger
Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Songvanger
Laat my vertaan
Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn
Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar is 'n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
Hmm-hmm-hmm-hmm-hmm
Hmm-hmm-hmm-hmm-hmm
Hmm-hmm-hmm-hmm-hmm
Hmm-hmm-hmm-hmm-hmm
Sonvanger
Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Songvanger
Laat my vertaan
Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn
Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
En 'n handjie vol stale vir die donker in my hart
Sonvanger
Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Songvanger
Laat my vertaan
Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn
Sonvanger
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...