album cover
Roetes
2926
Afrikaans
Utwór Roetes został wydany 1 kwietnia 2016 przez Herman Kleinhans Musiek jako część albumu Piekniek Vir Twee
album cover
Data wydania1 kwietnia 2016
WytwórniaHerman Kleinhans Musiek
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM104

Teledysk

Teledysk

Kredyty

COMPOSITION & LYRICS
Twee
Twee
Songwriter

Tekst Utworu

Jy sê vir my jou moed raak min
Maar kyk net waar het ons begin
Hoekom nou die bande breek
'n Hele boek net weg te steek?
Ek is moeg vir al die leuens
As jy val dan kry jy seer
Maar dit het ons mos tog geweet
Dis nou te laat om op te gee
As Mira net, net 'n bietjie nader was
Dan het ek jou tot daar gevat
Sal jy tevrede wees met hierdie bloed en vlees?
Jy is al waar ek wil wees
So sê vir my waarheen is jy dan op pad
En kan ek saamkom, ek dink, ek het 'n plan?
Ons mag dalk verdwaal, maar ons sal dit maak
Ons gaan 'n roete bou
Ek weet jy's bang dit haal jou in
En met dit alles maak dit sin
Jy het jouself in twee geskeur
As ek kon dan sou ek keer
Ek wens ek kan die prentjie skets
Dan sal jy sien ons is perfek
Kom ons kyk maar wat gebeur
Weet net ek sal alles gee
As Mira net, net 'n bietjie nader was
Dan het ek jou tot daar gevat
Sal jy tevrede wees met hierdie bloed en vlees?
Jy is al waar ek wil wees
So sê vir my waarheen is jy dan op pad
En kan ek saamkom, ek dink, ek het 'n plan?
Ons mag dalk verdwaal, maar ons sal dit maak
Ons gaan 'n roete bou
So sê vir my waarheen is jy dan op pad
En kan ek saamkom, ek dink, ek het 'n plan?
Ons mag dalk verdwaal, maar ons sal dit maak
Ons gaan 'n roete bou
So se vir my waarheen is jy dan op pad
En kan ek saamkom, ek dink, ek het 'n plan?
Ons mag dalk verdwaal, maar ons sal dit maak
Ons gaan 'n roete bou
Written by: Twee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...