album cover
Bmw
album cover
Utwór Bmw został wydany 20 maja 2016 przez Gallo Record Company jako część albumu Vintage Afrikaans
20 maja 2016
WytwórniaGallo Record Company
BPM87
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

[Verse 1]
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons gaan elke jaar oorsee
[Verse 2]
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons sal jou nie 'n lift gee
[Verse 3]
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Vir rylopers sê ons nee
[Verse 4]
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Moet ons alles dan verniet weggee?
[Verse 5]
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Polina gaan maak vir die miesies tee
Ons drink net suurlemoentee
[Verse 6]
Heh, en ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Maar jy weet ons stem vir die PFP
Ons stem vir die NP
Ons stem vir die KP
Ons stem vir alles met 'n P, net nie die ANC, nee
[Verse 7]
Ons ry 'n BMW
Ons ry 'n BMW
Moenie politiek praat hier nie ons sal blou moord skree
[Verse 8]
En dan sal ons vir mevrou moet welliams gee
Kan iemand asseblief my sonbril aangee?
En het enigiemand nog 'n idee?
Written by: Andre le Roux du Toit, Dagga Dirk Uys, Ralph John Rabie, Willem Möller
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...