album cover
Here Man
590
Rock
Utwór Here Man został wydany 27 września 2013 przez Piet Pompies Records jako część albumu Bloed, Sweet en Trane
album cover
Data wydania27 września 2013
WytwórniaPiet Pompies Records
JęzykNiderlandzki
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM137

Teledysk

Teledysk

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Songwriter

Tekst Utworu

[Verse 1]
Oppad met groot verwagting
En drie van ons is hier
Het dit op straat gekoop
Dis seker hoekom dit nie werk nie
Slaap in die kar, slaap min
En teen sonop begin ons weer
Teen die middag was ek uit
Teen die middag was ek uit
[Chorus]
Here man, dis goed om jou hier te sien
Here man, dis goed om jou hier te sien
[Verse 2]
Word wakker op 'n plaas
En drie van ons wat weer sien
'n Trippel op papier
Dis 'n ander dier, dis 'n nuwe uur
Lang storie kort
Loop vas in 'n jong man in kakie se vuis
Na die eerste hou was ek uit
Na die eerste hou was ek uit
[Chorus]
Here man, dis goed om jou hier te sien
Here man, dis goed om jou hier te sien
Here man, dis goed om jou hier te sien
Here man, dis goed om jou hier te sien
[Verse 3]
Kom by in die polisiestasie
Veterloos maar 'n brein vol suur
'n Reservis het my opgetel
Gearresteer, gemoer, gedrag oproerig
Ek is in 'n sel met dronkes
Tienuur kan ons gaan
En van my sellmaats bedel
Voor 'n drankwinkel en sê
[Chorus]
Here man, dis goed om jou hier te sien
Here man, dis goed om jou hier te sien
Here man, dis goed om jou hier te sien
Here man, dis goed om jou hier te sien
Here man, dis goed om jou hier te sien
Written by: Van Coke Kartel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...