Kredyty
PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Trad: verw F. Groenewald
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ricus Nel
Producer
Sean Manley
Producer
Tekst Utworu
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi, tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie
O, tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi, tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie
Ek vat haar om haar nekkie en ek soen haar op haar bekkie
Tannie met die rooi rokkie
Vat haar aan haar handjie en lei haar om die randjie
Tannie met die rooi rokkie
Vat haar om haar lyfie en se sy's my wyfie
Tannie met die rooi rokkie
Ek vat haar om haar nekkie
En ek soen haar op haar bekkie
Tannie met die rooi rokkie
O, tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi, tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie
O, tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi, tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie
Maar hoekom nie gesê nie
Dat jy my nie wil hê nie
Ja, dan het ek geweet
Om jou in die pad te steek
So nader die kolonie
So nader aan my ponie
So nader na die Vrystaat
So nader aan my sweetheart
En hiervandaan na Boesmanland
Loop die meisies hand-aan-hand
En hiervandaan na Kaapstad
Daar is die meisies kwaad kat
O, tannie met die rooi rokkie
Tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi, tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie
O, tannie met die rooi rokkie
Tannie met die mooi rokkie
Tannie met die mooi, tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie
O, tannie met die mooi, tannie met die rooi
Tannie met die rooi rokkie
Written by: Trad: verw F. Groenewald