Anton Goosen – Najpopularniejsze utwory
Kredyty
PERFORMING ARTISTS
Anton Goosen
Performer
Steve Hofmeyr
Performer
PRODUCTION & ENGINEERING
Mauritz Lotz
Producer
Tekst Utworu
Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkie-kar ry
En die stadsliggies waai ver by ons verby
Joe oë so mooi en my hart is deploy
My hart in die weegskaal reg in my kraal
My hart in die weegskaal reg in my kraal
Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da na na na na...
In 'n huis of paleis, 'n pandok of 'n hok
Met jou aan my sy kan die wêreld verby
Liefde't sy flikkertjie flikkers gegooi
Die hart binne my 'n gewillige prooi
Die hart binne my 'n gewillige prooi
Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da na na na na...
Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkie-kar ry
En ek speel konsertina vir jou en vir my
Wat maak alles saak waar ons twee gaan bly
In Waterkloof-rif of langs Paddafontein
In Waterkloof-rif of langs Paddafontein
Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da na na na na...
Kruidjie roer my nie, is die naam wat jou vrinne jou noem
Ma' Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da na na na na...
Writer(s): Anton Goosen
Lyrics powered by www.musixmatch.com