album cover
Beter Man
album cover
Utwór Beter Man został wydany 6 lipca 2018 przez Vonk Musiek jako część albumu Die Liefde Album
6 lipca 2018
WytwórniaVonk Musiek
BPM71
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

Jy maak my smile
En jy dink net soos ek dink
Hey, girl, jy maak van my 'n beter man
En ek dans in jou straat
Ek sien jy drink net soos ek drink
So ek soen jou son
En ek skryf jou bloue briefie
Hey, girl, jy maak van my 'n beter man
En as jy sou wou dan wys ek jou 'n regte man kan
Jy's vreesloos, jy's vry
Jy is 'n regte wilde vuur
En hey, girl jy maak als soveel beter
En ek ruil al my skatte vir jou
Net om vir jou te sien smile
Ja, die hele tyd maak jy als net beter
Hey, girl, jy maak van my 'n beter man
En as jy sou wou dan wys ek jou 'n regte man kan
Jy sal my liefhê
Of jy sal my haat
Maar daar's geen tyd vir die middel nie
En in die refleksie in jou oë lyk soveel beter, beter
Hey, girl Jy maak vir my 'n beter man
En as jy sou wou dan wys ek jou 'n regte man kan
Jy, baby, jy laat 'n man kan
Jy, jy, jy, baby, jy wys my 'n regte man kan
Baby, yeah
'n Regte man kan
Written by: Paolo Nutini
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...