Teledysk

Teledysk

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Tekst Utworu

Het jy al ooit 'n held nodig gehad
Om jou te hulp teen die monsters wat jou pla?
Jy voel jy maak nie saak nie
Niemand sal verstaan nie, dis beter om stil te bly
Wees seker jy's geanker
Maak jou hande vuiste, jy staan nou in die lewenskryt
Ek sal baklei soos die hond hier binne my
Die doemprofete maak nie saak nie
Slaan nie raak nie, my held is aan my sy
Ek's op my knieë, ek fluister, maar ek skree
Want in my donker nag sal jy my lig kom wees
Want hierdie oorlog is teen meer as bloed en vlees
As bloed en vlees
Wens jy ook soms die storm kan bedaar?
Jy's moeg geveg teen die donkerste van dae
Met hande in jou hare
Hoe kan dit verander as jy nie in jouself meer glo?
Voel die bloed weer in jou are
Gee dit nog 'n ronde en niemand gaan jou onder kry
Ek sal baklei soos die hond hier binne my
Die doemprofete maak nie saak nie
Slaan nie raak nie, my held is aan my sy
Ek's op my knieë, ek fluister, maar ek skree
Want in my donker nag sal jy my lig kom wees
Want hierdie oorlog is teen meer as bloed en vlees
As bloed en vlees
Ek sal baklei soos die hond hier binne my
Die doemprofete maak nie saak nie
Slaan nie raak nie, my held is aan my sy
Ek's op my knieë, ek fluister, maar ek skree
Want in my donker nag sal jy my lig kom wees
Want hierdie oorlog is teen meer as bloed en vlees
As bloed en vlees
As bloed en vlees
Written by: Christoph Kotze, Jo Black, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...