album cover
Hande
22 698
Afrikaans
Utwór Hande został wydany 25 sierpnia 2013 przez Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals jako część albumu Uitklophou (Edited Version)
album cover
Data wydania25 sierpnia 2013
WytwórniaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM100

Tekst Utworu

Diep in die donker nag
Daar waar die stilte vir ons altwee wag
Waar jy onskuldig en so veilig
Jou hart vir my verduidelik
Dis waar ek vir jou sal wag
Ek wil jou hande voel
Jy weet my lyf is net vir jou bedoel
Dis meer as woorde wat ek vra
Soos jou hart met myne praat
Dis intiem en dis 'n sielsgevoel
Ek sal kaalvoet loop
Oor die berge vir 'n bietjie hoop
Ek sal doen wat jy wil hê
Solank jy dit net sê
Met jou hande sê
En ek sal aanhou glo
In alles goed, ek sien dit in jou oë
Ek sal doen wat jy wil hê
Solank jy dit net sê
Met jou hande sê
Ek wil jou woorde proe
Wil dit nie hoor nie ek wil dit net voel
Weet jy wat jy nog aan my doen
Jy verkoop dit in 'n soen
Dis die taal wat net jou hande praat
Ek sal kaalvoet loop
Oor die berge vir 'n bietjie hoop
Ek sal doen wat jy wil hê
Solank jy dit net sê
Met jou hande sê
En ek sal aanhou glo
In alles goed, ek sien dit in jou oë
Ek sal doen wat jy wil hê
Solank jy dit net sê
Met jou hande sê
Want jy weet ek kort 'n man wat met sy hande kan praat
Want jy weet soms kom die woorde, die woorde te laat
Jy kan maak net wat jy wil
Maar jou hande maak die verskil
Ek sal kaalvoet loop
Oor die berge vir 'n bietjie hoop
Ek sal doen wat jy wil hê
Solank jy dit net sê
Met jou hande sê
En ek sal aanhou glo
In alles goed, ek sien dit in jou oë
Ek sal doen wat jy wil hê
Solank jy dit net sê
Met jou hande sê
Met jou hande sê
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...