album cover
So
album cover
Utwór So został wydany 20 października 2017 przez Universal Music (Pty) Ltd. jako część albumu Eindlose Liefde
20 października 2017
WytwórniaUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM76
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

Jy's die een wat my laat lag
Jy laat my ook sien die mooi in elke dag
Elke woord wat uit jou mond kom gee my krag
Daar's net een van jou
So
Sal ek jou altyd onthou
Sal my hart aan jou vas
Hou die hemel aan die aarde vas soos ek aan jou
Soos al die pêrels in die see
Is die liefde wat jy gee vir my net weer 'n rede om te glo in jou
So
Jy laat my voel ek maak saak
En in jou oë sien ek die omgee in jou raak
En ek weet nie wat ek sonder jou sal maak
En ek wens ek kon jou altyd hier hou
So
Sal ek jou altyd onthou
Sal my hart aan jou vas
Hou die hemel aan die aarde vas soos ek aan jou
Soos al die pêrels in die see
Is die liefde wat jy gee vir my net weer 'n rede om te glo in jou
So
So
Sal ek jou altyd onthou
Sal my hart aan jou vas
Hou die hemel aan die aarde vas soos ek aan jou
Soos al die pêrels in die see
Is die liefde wat jy gee vir my net weer 'n rede om te glo in jou
So
Written by: Niel Schoombee, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...