Teledysk

Gee My
Obejrzyj teledysk {trackName} autorstwa {artistName}

Nadchodzące koncerty z udziałem Arno Jordaan

Dostępny w

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
W. Beukes
W. Beukes
Composer
J. Greyling
J. Greyling
Composer

Tekst Utworu

Gee my n Bietjie van jou Gee my Sê my: As jy by my wil bly Dan sal ek jou omvou Naby aan my drome hou jou in my, drome hou Onthou jy? Kom jy terug na my? Kom jy elke aand, sonder dat ek jou al vra? Sal ek jou weer terug kan draai? My hart weer om jou lewe swaai. Gee my Bietjie van jou Gee my Van hou drome, weet jy Ek soek jou hart by my, vir altyd ahier by my Verdwyn jy dink ek net aan jou Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly Als wat Ek bedoel het Was maar net vir jou Oor en oor, ja net vir jou So se my, waar's jy nou? Nodig Soms oorbodig Om so ver te gaan Kry ek jou, is jy weer skaam Sal ek jou weer terug kan draai? My hart weer om jou lewe swai Gee my Bietjie van jou Gee my Van jou drome, weet jy Ek soek jou hart hy my, vir altyd hier by my Verdwyn jy dink ek net aan jou Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly En elke dag, as jy my gra Staan by my Gedagtes maal weer in my kop Is jy weer styf teen my? Gee my Bietjie van jou Gee my Van jou drome, weet jy Ek soek jou hart by my, vir altyd hier by my Verdwyn jy dink ek net aan jou Hoe sal ek hier kom bly, as jy net hy my bly Hoe sal ek hier kom bly, as jy net by my bly Bietjie van jou Gee my
Writer(s): Werner Beukes, Jomarie Greyling Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out