album cover
Wit Rok
3008
Afrikaans
Utwór Wit Rok został wydany 14 lipca 2017 przez Universal Music (Pty) Ltd. jako część albumu Wit Rok - Single
album cover
Data wydania14 lipca 2017
WytwórniaUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM57

Tekst Utworu

Soen my weer en weer, jou liefde is soeter as wyn
Ek kyk in jou oë so sag, daarin wil ek net verdwyn
Vat my saam met jou, kom laat ons hardloop nou
Laat die Koning my neem na Sy kamer toe
As ek in my wit rok voor jou staan
Sing ek 'n hooglied vir my man
Ek is 'n irisblom uit Saron
'n Lelie in die veld
As ek in my wit rok voor jou staan
My liefling behoort net aan my en ek is net syne
Jy weet ek ken jou hart en ek weet jy ken ook myne
Jy is die man wat ek liefhet, ek het lank terug reeds besluit
Ek sal jou nooit weer los nie, ek het jou vasgegryp
As ek in my wit rok voor jou staan
Sing ek ‘n hooglied vir my man
Ek is 'n irisblom uit Saron
'n Lelie in die veld
As ek in my wit rok voor jou staan
Vat my saam met jou, kom laat ons hardloop nou
Laat die Koning my neem na Sy kamer toe
As ek in my wit rok voor jou staan
Sing ek ‘n hooglied vir my man
Ek is n' irisblom uit Saron
'n Lelie uit die veld
As ek in my wit rok voor jou staan
As ek in my wit rok voor jou staan
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...