Tekst Utworu

In jou gesig is 'n sterrestelsel Ek is 'n kind wat na die sterre kyk As jy jou hande deur my hare vryf In die donker Voel ek weerloos Voel ek weer klein As die storm weer begin sanik Die berg brand En die boom omwaai En die vlamme aan my gordyne lek Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek Want as die weer weer kom Sal dit kom om te bly Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid Ek onthou ons het hardop gebid En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry So ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek Want ek weet die weer sal weer kom om te bly Maar Komma Kom maar Komma Kom maar weer Hierdie keer is ek gereed Ek sal 'n byl in my hand hê Partykeer moet jy Iets oopbreek Jou teen die ruit stamp dat ons albei kraak Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek Maar Komma Kom maar Kom maar binne Weer Hierdie keer is ek gereed In jou gesig is 'n sterrestelsel Ek is 'n kind wat na die sterre kyk As jy jou hande deur my hare vryf In die donker Voel ek weerloos Voel ek weer klein
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out