album cover
Blou
album cover
Utwór Blou został wydany 14 lutego 2019 przez Spoegwolf (Pty) Ltd jako część albumu Koma
AlbumKoma
Released14 lutego 2019
WytwórniaSpoegwolf (Pty) Ltd
BPM141
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

[Chorus]
Jy’s blou en jy’s groen
Jy draai en dit soen
Die dood uit my rug
Die oewerlig
[Verse 1]
Onder ons bene
Vertel al jou vriende
Ons het God gesien op die swaai
[Verse 2]
Laat my nou na jou luister
Laat lê en laat fluister
Jou wimpers op my
Splinters van lig
[Verse 3]
Kom uit die donker
Vertel al jou vriende
Daar’s weer sterretjies in die tuin
[Chorus]
En dis blou en dis groen
Dit draai en dit soen
Nog die dood op sy rug
Die oewerlig
[Verse 4]
Onder ons bene
Vertel al jou vriende
Ons het God gesien op die swaai
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...