Tekst Utworu

Tussen die lakens Mis ek jou lyf Kollekteer ek wapens Om geeste uit te dryf Ja tussen die lakens Raak ek te skaam Lees jy vir my woorde Al wat ek sing is jou naam Ek onthou jou Op my vensterbank sit En in een sekonde Was my grys hart weer wit Jy met jou hare En ek met my trane Soos jy vir my sê, dat jy Oor die water gaan Sit my in jou sak Soek my waar jy gaan En kyk so nou en dan Op na die maan En weet ek kyk ook En ek onthou Ja ek onthou jou Tussen die lankens Het ons beloof Al rol al die houe Sal ons hou aan ons geloof Maar op hierdie oomblik Is jy vêr en bereid Ek sing n krooë En jy gaan agteruit Ek onthou jou Op my vensterbank sit En in een sekonde Was my grys hart weer wit Jy met jou hare En ek met my trane Soos jy vir my sê,dat jy Oor die water gaan Sit my in jou sak Soek my waar jy gaan En kyk so nou en dan Op na die maan En weet ek kyk ook En ek onthou Ja ek onthou jou Wat as ons kon grootword met die lewe wat ons soek? Hoekom sit ons al die dromers almal in n hoek? Toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk Vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk Dalk as ek kon oor begin sou als nou anders wees Ek sou meer terugbel en die lewe bietjie leef Arm maar geduldig, ja my pa was dalk tog reg Deda, jammer as ek moeilik was maar hoërskool was te erg Sit my in jou sak Soek my waar jy gaan En kyk so nou en dan Op na die maan En weet ek kyk ook En ek onthou Ja ek onthou jou (Ek onthou jou, Ek onthou jou) Ja ek onthou jou (Ek onthou jou, Ek onthou jou) Ja ek onthou jou
Writer(s): Elandré Schwartz, Jonathan Scholtz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out