album cover
Jenny
20 708
World
Utwór Jenny został wydany 17 lipca 2020 przez Vonk Musiek jako część albumu Jenny
album cover
AlbumJenny
Data wydania17 lipca 2020
WytwórniaVonk Musiek
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM119

Tekst Utworu

[Verse 1]
Jy het my verlaat op 'n somersaand
En die lig op die rooistoep aangelaat
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê
[Verse 2]
En ek onthou vanaand alles van jou
En daardie song van jou is op die radio
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê
[Chorus]
Jenny, onthou jy toe dit sonde was?
Het jy my leer dans op 'n Saterdagaand
Ons lywe was jonk, dit was so laat in die aand
Jenny met die witrok en die radio aan
[Verse 3]
Daar is iets in daardie somer wat jou lyf beskryf
En ek laat weet maar vir jou ek was verlief op jou
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê
[Verse 4]
En elke aand as jy so dans op daardie voorstoep van jou
Het ek geweet eendag gaan ek jou vashou
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê
[Chorus]
Jenny, onthou jy toe dit sonde was?
Het jy my leer dans op 'n Saterdagaand
Ons lywe was jonk, dit was so laat in die aand
Jenny met die witrok en die radio aan
[Verse 5]
Soveel meer as, as woorde sê
Soveel meer as ek kan sê
[Verse 6]
Jenny, onthou jy toe dit sonde was?
Het jy my leer dans op 'n Saterdagaand
Jou ma het loop slaap, dit was so stil in die huis
Jenny met die witrok en die radio aan
[Chorus]
En, Jenny, onthou jy toe dit sonde was?
Het jy my leer dans op 'n Saterdagaand
Ons lywe was jonk, dit was so laat in die aand
Jenny met die witrok en die radio aan
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...