Teledysk

Wonderwerk
Obejrzyj teledysk {trackName} autorstwa {artistName}

Dostępny w

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Lyrics
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Lyrics

Tekst Utworu

Ek wonder of jy weet Wat jy doen aan my En hoe lank ek moes wag, gedroom elke dag Net van jou En sonder dat jy weet Het jy my jou hart kom wys Jy laat my voel soos 'n kind Wat ry op die wind tot by jou Nou staan ons twee alleen, ek wil my oë vir jou Kom leen, dat jy kan sien wat ek sien, Hoe ek jou sien, as ek jou sien... Jy bly 'n wonderwerk vir my Hoe het ek verdien om jou te kry Want as ek jou nie het nie, weet ek nie Waar sal ek wees sonder jou Net soos 'n wonderwerk vir my Het ek my beste vriend gekry Jy's my begin en einde, net myne Alles in een, jy is die een vir my Dis tyd dat jy moet weet Hoe ek voel oor jou Dis jy wat my regop hou My laat onthou wie ek is En sonder dat jy weet Doen jy dit weer en weer Die antwoord op al my vrae Jy bring my tot waar ek wil wees Nou staan ons weer alleen Kan ek my oë vir jou kom leen Dat jy kan sien wat ek sien Hoe ek jou sien, as ek jou sien... Jy bly 'n wonderwerk vir my Hoe het ek verdien om jou te kry Want as ek jou nie het nie, weet ek nie Waar sal ek wees sonder jou Net soos 'n wonderwerk vir my Het ek my beste vriend gekry Jy's my begin en einde, net myne Alles in een, jy is die een vir my Want ek weet dis jy wat my verstaan Jy's die deel van my wat ek nooit sal laat gaan Jy bly 'n wonderwerk vir my Hoe het ek verdien om jou te kry Want as ek jou nie het nie, weet ek nie Waar sal ek wees sonder jou Net soos 'n wonderwerk vir my Het ek my beste vriend gekry Jy's my begin en einde, net myne Alles in een, jy is die een vir my
Writer(s): Christoph Kotze, Ewald Coleske, Bobby Van Jaarsveld Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out