Teledysk

Dostępny w

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Duet Vocals
Myra Maud
Myra Maud
Vocals
Susan Mouton
Susan Mouton
Cello
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Mauritz Lotz
Mauritz Lotz
Guitar
David Klassen
David Klassen
Percussion
Matthys Maree
Matthys Maree
Piano
Evert van Niekerk
Evert van Niekerk
Violin
Jacques Fourie
Jacques Fourie
Violin
Leonie Greyling
Leonie Greyling
Violin
Waldo Alexander
Waldo Alexander
Violin
Annake De Villiers
Annake De Villiers
Violin
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Koos Kombuis
Koos Kombuis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Heimlicher
Heimlicher
Producer

Tekst Utworu

Ek het 'n vriendin Ver by die blou see Teen die hang van Tafelberg As die son sak Speel sy die mooiste melodieë Haar vingers ken die pad Opgesluit in wit en swart Die klavier se grootste vreugde Hartseer en verlange Verstaan die hart se diepste smart Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Liza se klavier Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Liza se klavier Liza kan nie ophou as sy eers begin het nie Sy laat my nooit huis toe loop Of afskeid neem Voor my laaste sigaret nie Ek staan op haar balkon En drink haar appelkoostee En kyk na Kaapstad in die nag Die liggies en die swart, swart see Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Liza se klavier Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Liza se klavier En onder op die sypaadjie Sien ek die bergie en sy maat Gaan staan en opkyk Ver na bo Vanuit die vullis van Oranjestraat Hulle ken al lank die klanke Wat uit haar woonstel stroom Lank na twaalf, met die deure oop Al moan die bure ook al hoe Word Liza elke boemelaar se droom Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Liza se klavier Ja, die hele wêreld word stil En luister in die donker uur Na die naggeluide Van Liza se klavier
Writer(s): Koos Kombuis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out