album cover
Weiveld
album cover
Utwór Weiveld został wydany 14 marca 2017 przez WM South Africa jako część albumu #OnsWilEnOnsKan
14 marca 2017
WytwórniaWM South Africa
BPM127
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia

Tekst Utworu

Hierdie week is klaar te lank
Die lewe veels te kort
So laat jou sorge gaan
Ons weet net wat jy kort
Oh-oh, speel Afrikaans
Oh-oh, dat ons kan dans
Oh-oh, speel Afrikaans
Oh-oh, dat ons kan dans
Kom sing jou hart uit
Kom dans vanaand in jou taal
Die nag is jonk en
Die kuier hou tot ons val
Die glase bly vol
En almal dans die nag om
Die kuier roep jou om na die Weiveld te kom
Wie gee om wat môre bring?
Die lewe's onbeperk
So laat die aand begin
En kom ons vat hom ver
Oh-oh, speel Afrikaans
Oh-oh, dat ons kan dans
Oh-oh, speel Afrikaans
Oh-oh, dat ons kan dans
Kom sing jou hart uit
Kom dans vanaand in jou taal
Die nag is jonk en
Die kuier hou tot ons val
Die glase bly vol
En almal dans die nag om
Die kuier roep jou om na die Weiveld te kom
(Hande in die lug)
Sê vir almal, want dit is
(Weiveld)
Kom sing jou hart uit
Kom dans vanaand in jou taal
Die nag is jonk en
Die kuier hou tot ons val
Die glase bly vol
En almal dans die nag om
Die kuier roep jou om na die Weiveld te kom
Written by: Nerine Gardiner, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...