Tekst Utworu
Is dit waansinnig om te glo
Daar is iets waaroor 'n mens nog kan droom
Dat 'n sterrelose hemel steeds mooi kan lyk
Nes 'n lappop al is sy verbleik
Niemand het hierdie hoofstuk uitgeskryf nie
Ek wil dit skree maar kan dit nie uitkry nie
Dis die klein bietjie-bietjie meer van jou
Daai selfde liedjie-liedjie wat jy onthou
Wat nou nog in jou kop speel
Al raak dinge soms te veel

Sing jou lied al sing jy hom alleen
Al sing jy hom alleen
Al sing jy hom alleen
Is waansinnig om te hoop
Dat iemand wat nie inpas kan uitstyg tot bo
Dans asof niemand nou kyk
Jy's soveel meer as wat jy dink jy lyk
Jy's nie 'n lappop op die ashoop uitgebleik
Niemand het hierdie hoofstuk uitgeskryf nie
Ek wil dit skree maar kan dit nie uitkry nie
Dis die klein bietjie-bietjie meer van jou
Daai selfde liedjie-liedjie wat jy onthou
Wat nou nog in jou kop speel
Al raak dinge soms te veel
Dis die klein bietjie-bietjie meer van jou
Daai selfde liedjie-liedjie wat jy onthou
Sing jou lied al sing jy hom alleen
Al sing jy hom alleen
Al sing jy hom alleen
Niemand het hierdie hoofstuk uitgeskryf nie
Ek wil dit skree maar kan dit nie uitkry nie
Dis die klein bietjie-bietjie meer van jou
Daai selfde liedjie-liedjie wat jy onthou
Wat nou nog in jou kop speel
Al raak dinge soms te veel
Dis die klein bietjie-bietjie meer van jou
Daai selfde liedjie-liedjie wat jy onthou
Sing jou lied al sing jy hom alleen
Al sing jy hom alleen
Al sing jy hom alleen
Writer(s): Christoph Kotze
Lyrics powered by www.musixmatch.com