Tekst Utworu

Kan ek begin Deur om te se Ek wil my lewe lank met jou spandeer Kan ek daan se So opreg wat ek kan Jy is die een aan wie my hart nou behoort Voordat die son weer verdyn, en die aands lig verskyn Voor jou jou hoof sag neerle, weet ek het jou lief En sal ek ooit kan beskryf, my lewe met geen jy Sou ek die man kon wees Wat by jou sal wees Kan ons, die wereld van ons afsny Kom bly by my, aan my sy, ons is vry ek en jy
Writer(s): Lindi Delport, Wynand Delport Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out