Teledysk

Teledysk

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Jak De Priester
Jak De Priester
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Concertina
Bez Roberts
Bez Roberts
Brass
Brendan Ross
Brendan Ross
Brass
Donny Bouwer
Donny Bouwer
Brass
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jak de Priester
Jak de Priester
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jak De Priester
Jak De Priester
Producer

Tekst Utworu

[Intro]
Tasse gepak, vriende gegroet
Vir die honde en katte nuwe huise gesoek
Meubels verkoop of weggegee
Splinter nuwe karre vir die bank terug gegee
[Verse 1]
Jare se spore net toe gevee
Alles gelos, selfs die huis by die see
Ouma ons groet net ons sien jou nie weer
Want dis veiliger daar
Maar ons harte is seer
[Chorus]
Want ons wil wegkom van die crime
Wegkom van die angs
Na 'n beter plek toe trek
Vir ons kinders nog 'n kans
[Chorus]
Ons wil wegkom van die moord
Wegvlug van die dood
Êrens moet daar vrede wees
Of 'n plekkie waar ons behoort
[Chorus]
Ons wil wegkom van die angs om te slaap in die nag
Wegkom van die kommer om te ry in die dag
Ons wil in vrede kan leef en 'n goeie lewe lei
Ons wil nie meer langer
In 'n donker Suid-Afrika bly
[Verse 2]
Ons huisie is leeg, die tuin lyk nog mooi
Oor weke van nou af is alles gedooi
Familie gegroet, selfoon gestop
Ons kinders se lewens is omgedop
[Verse 3]
Maar die visims is reg na jare se wag
Soveel geld is betaal en toe kom die dag
Ons lewe is in 'n tas, ons harte is in glas
Ons stemme raak stil
Ons emigreer want ons wil
[Chorus]
Ons wil wegkom van die crime
Wegkom van die angs
Na 'n beter plek toe trek
Vir ons kinders nog 'n kans
[Chorus]
Ons wil wegkom van die moord
Wegvlug van die dood
Êrens moet daar vrede wees
Of 'n plekkie waar ons behoort
[Chorus]
Ons wil wegkom van die angs om te slaap in die nag
Wegkom van die kommer om te ry in die dag
Ons wil in vrede kan leef en 'n goeie lewe lei
Ons wil nie meer langer
In 'n donker Suid-Afrika bly
[Outro]
So ons tas is gepak, die visims is reg
Môre as ons opstyg
Dan is ons weg
Written by: Jak de Priester
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...