album cover
Klaar
31
Pop
Utwór Klaar został wydany 9 czerwca 2023 przez Kyle Productions (Pty) Ltd jako część albumu Klaar - Single
album cover
Data wydania9 czerwca 2023
WytwórniaKyle Productions (Pty) Ltd
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM133

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Twisted
Twisted
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kreben Sivalingam
Kreben Sivalingam
Songwriter
Jacobus Alwyn Dennis
Jacobus Alwyn Dennis
Songwriter

Tekst Utworu

Jy staan hier voor my, jou trane loop teen jou af
Jy dink dit is reg om net weer aan te gaan
Ek is klaar geskree, te smeek te vra Ek is klaar
Ek dink dis die einde jy het my te seer gemaak
Maak oop jou oë, Jy breek my
Klaar gepraat, dis verby
Die beeld van perfek bars in skerwe uit
Die mens wat ek ken het nou gechange
Jy't my lewe geruk, my hart verniel
Al jou vriende sê Ek maak n fout
Hulle weet nie maar my hart is koud
Jy't my siel versmoor, Jy het my verloor
Ek sal jou nooit weer kan vertrou of glo
Kalm bly vat meer as n stem van bo
Ek het klaar baklei, klaar geraas Ek is klaar
Daar is geen hoop jy het my te seer gemaak
Maak oop jou oë, Jy breek my
Klaar gepraat, dis verby
Die beeld van perfek bars in skerwe uit
Die mens wat ek ken het nou gechange
Jy't my lewe geruk, my hart verniel
Al jou vriende sê Ek maak n fout
Hulle weet nie maar my hart is koud
Jy't my siel versmoor, Jy het my verloor
Ek kan weer probeer, en nog n keer
My siel verkoop en ek val weer neer
Jy terg my hart Ek is siek en sat
Vir jou leuens wat my lig weg vat
Die beeld van perfek bars in skerwe uit
Die mens wat ek ken het nou gechange
Jy't my lewe geruk, my hart verniel
Al jou vriende sê Ek maak n fout
Hulle weet nie maar my hart is koud
Jy't my siel versmoor, Jy het my verloor
Written by: Jacobus Alwyn Dennis, Kreben Sivalingam
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...