Teledysk

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Performer
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Mastering Engineer

Tekst Utworu

Sy soek 'n melodie Sy wil seker maak of jy haar woorde glo of nie "Are you there for me?" Jammer ek is dronk maar ek bel vir jou Ek loop deur die hel vir jou Jy try speel dit af Maar ek is meer as net 'n pel vir jou Glo maar wat jy wil Elke aand die selfde plek Net die gesigte gaan verskil En jy druk nogsteeds die Polo Want jy chase nog na die thrill En jy luister nie so baie Want jy doen net wat jy wil So ek praat nie meer so baie Maar jy se dis bietjie stil Wat jy se moet jy bedoel Want eks deurmekaar oor wat jy vir my Se jy vir my voel Ek het lanklaas love op my lys gehad Maar die tyd loop uit En dis dalk te laat En nous die glase leeg Stukkend, hart gebreek Ek weet dit voel dalk reg Maar dit is so verkeerd En ek het klaar geweet Al na die eerste keer Dies n ander meisie Maar selfde shit gebeur Ek wil iets skep Ek wil iets vorm Verskoon as ek stil raak Voor die woorde my oorstorm Breek jou norm En druk op my nommer Jou hart is veilig hier Moet jy nooit bekommer Uit genade Ek wil lewe tot daar vrede is op aarde Groot praat huh? Ek kyk na al die skare Dominees en rastavare Almal luister toe oe Want ek rap nie met gebare Oh shit Genade Waarso is jou waarde? My kop is in die wolke Bring my nader aan die aarde Bou haar mure hoog En sys heavily gewapen Sy lewe vir die nag So geen wonder eke slaap min Sy soek 'n melodie Sy wil seker maak of jy haar woorde glo of nie "Are you there for me?" Jammer ek is dronk maar ek bel vir jou Ek loop deur die hel vir jou Jy try speel dit af Maar ek is meer as net 'n pel vir jou Glo maar wat jy wil Elke aand die selfde plek Net die gesigte gaan verskil En jy druk nogsteeds die Polo Want jy chase nog na die thrill En jy luister nie so baie Want jy doen net wat jy wil So ek praat nie meer so baie Maar jy se dis bietjie stil Wat jy se moet jy bedoel Want eks deurmekaar oor wat jy vir my Se jy vir my voel Ek het lanklaas love op my lys gehad Maar die tyd loop uit En dis dalk te laat
Writer(s): William Henru Ekkerd Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out