Teledysk

Brendan Peyper - Lentelyf (Official Audio)
Obejrzyj teledysk {trackName} autorstwa {artistName}

Dostępny w

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Tekst Utworu

Ek onthou nog 'n koue somersaand Toe ons opkyk en staar na die maan In September Toe kom die lente Jy lyk altyd mooi met daai rooi rok aan Maar jy het my mooi laat verstaan wat aangaan En jy soek 'n trouman Is ons klaar of is ons amper daar Ek wil jou vra maar ek wil jou laat verstaan Ek weet alankal ek weet al lankal wat ek soek Jy's die perfekte perfekte einde van hierdie boek Ek weet ek kan nie ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry Jy's die een vir my My lentelyf Die winter was al langer en nou stap jy deur die gange van my hart Net omdat jy mag Dis die middel van November maand En ek wag nog vir die regte aand om jou myne te maak Is ons klaar of is ons amper daar Ek wil jou vra maar ek wil jou laat verstaan Ek weet alankal ek weet al lankal wat ek soek Jy's die perfekte perfekte einde van hierdie boek Ek weet ek kan nie ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry Jy's die een vir my My lentelyf Soos ek ouer word Besef ek dis net jy wat kort Ek vra vir jou in my gebede Dat jy bly in my lewe Soos ek ouer word Besef ek dis net jy wat kort Ek weet alankal ek weet al lankal wat ek soek Jy's die perfekte perfekte einde van hierdie boek Ek weet ek kan nie ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry Jy's die een vir my Ek weet alankal ek weet al lankal wat ek soek Jy's die perfekte perfekte einde van hierdie boek Ek weet ek kan nie ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry Jy's die een vir my My lentelyf My lentelyf
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out