Aidan Kade – Najpopularniejsze utwory
Podobne Utwory
Kredyty
PERFORMING ARTISTS
Aidan Kade
Vocals
Hugo Ludik
Keyboards
Raymond Green
Guitar
Brendan Campbell
Programming
Amiel Gopal
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Aidan Kade
Composer
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Mixing Engineer
Muse Productions
Producer
Robin Kielly
Mastering Engineer
Eugene Nel
Additional Producer
Tekst Utworu
[Verse 1]
Is dit rerig so?
Ek sien die groen in jou oë
Die rooi aan jou wang en die blou in jou mou
Is dit rerig so?
[Verse 2]
Wat is die kleur?
Van 'n hart wat klop wat vir niemand stop, maar vir jou?
Wat is die kleur?
[PreChorus]
Is ek dan kleurblind?
Dat ek nie jou rooi vlae sien nie
Ek dink ek’s kleurblind
Vir alles wat jy doen wat nie ‘n groen lig verdien nie
[Chorus]
Ek het gedog ek ken die reënboog kleure
Maar lyk my rondom jou voel ek net vere
Dis 'n teerpunt, ek dink ek's kleurblind
Kleurblind
[Verse 3]
Kan nie verstaan nie
Was die son nie altyd geel nie?
'n Blou see was nie te veel nie
Kan nie verstaan nie
[Verse 4]
Ek kan nie dink nie
Sal jy afvryf, sal ons meng?
En sal ons die kleur herken?
Ek kan nie dink nie
[PreChorus]
Is ek dan kleurblind?
Dat ek nie jou rooi vlae sien nie
Ek dink ek’s kleurblind
Vir alles wat jy doen wat nie ‘n groen lig verdien nie
[Chorus]
Ek het gedog ek ken die reënboog kleure
Maar lyk my rondom jou voel ek net vere
Dis 'n teerpunt, ek dink ek's kleurblind
Kleurblind
[Chorus]
Is ek dan kleurblind?
Dat ek nie jou rooi vlae sien nie
Ek dink ek’s kleurblind
Vir alles wat jy doen wat nie ‘n groen lig verdien nie
[Chorus]
Ek het gedog ek ken die reënboog kleure
Maar lyk my rondom jou voel ek net vere
Dis 'n teerpunt, ek dink ek's kleurblind
Kleurblind
Written by: Aidan Kade, Stephan van Huyssteen