Kredyty
PERFORMING ARTISTS
Jaakie
Vocals
Francois Van Straten
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Fred den Hartog
Songwriter
Jacques Labuschagne
Songwriter
Francois Van Straten
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tim Lengfeld
Mastering Engineer
Fred den Hartog
Producer
Tekst Utworu
[Verse 1]
Jy sê jy dink sy het 'n kêrel
Bra die ding is jy kan dink net wat jy wil
As jy nie vra nie is jou kans nul
As ek single was, was jou kans anyway nul
En my oupa sê
[Verse 2]
Try my maat
Dis nou nou te laat
Om te dans is mos net 'n vraag
En jy dink sy wil nie dans nie
Bra ek weet net sy gaan jou nie kom vra nie
[PreChorus]
Oh, sy gaan jou nie kom vra nie
En dis nog nie te laat nie
Sy gaan jou nie kom vra nie
(Yeah)
[Chorus]
Sê my, wil jy saam met my kom dans (Da ah ans)
Sê my, wil jy saam met my kom dans (Da ah ans)
Sê my
[Verse 3]
Hi my naam is Jaakie
Sê my wil jy dans?
Ek vra maar net ‘n vraagie
Vat maar net ‘n kaans
Ek weet jy wil nie praat nie
Ek weet jy's lus vir dans
Ek het jou, I got you
Ek weet jy's bietjie skaam, yeah
[Verse 4]
Ek weet jys bietjie skaam en dit
Corona put the lime in it
Dutch courage, ek en jy
Saartjie, ons is saam in dit
Sê my as jy dors is
Sal jou ‘n doppie kry
Ek will nie heel aand dans nie
Ek wil 'n bietjie vry, yeah
[PreChorus]
Sy gaan jou nie kom vra nie
En dis nog nie te laat nie
Sy gaan jou nie kom vra nie
(Yeah)
[Chorus]
Sê my, wil jy saam met my kom dans (Da ah ans)
Sê my, wil jy saam met my kom dans (Da ah ans)
Sê my
[Verse 5]
Dans
Wil jy met my dans
Wil jy met my dans
Wil jy met my
Wil jy met my dans
Wil jy met my
Wil jy met my dans
Wil jy met my
Wil jy met my
[PreChorus]
En dis nogi te laat nie
Sy gaan jou nie kom vra nie
[Chorus]
Sê my, wil jy saam met my kom dans (Da ah ans)
Sê my wil jy saam met my kom dans (da ah ans)
Sê my, dans
Wil jy met my dans
Wil jy met my dans
Wil jy met my
Wil jy met my
Written by: Francois Van Straten, Fred den Hartog, Jacques Labuschagne