album cover
Doolhof
70
Alternative
Utwór Doolhof został wydany 3 sierpnia 2018 przez Almero Music jako część albumu Maandag
album cover
AlbumMaandag
Data wydania3 sierpnia 2018
WytwórniaAlmero Music
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM61

Teledysk

Teledysk

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Almero
Almero
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
Songwriter

Tekst Utworu

[Verse 1]
Ek het die son sien sak in jou
En die maan het saam gerou
En al die sterre was ook verlief
Op dit wat ons kon wees
[Verse 2]
En daar's 'n blom wat blom in my
Met jou lig wat oor my skyn
En my lyf is moeg gewag
Vir jou geel sonskyn lag
[Verse 3]
Soms kan ek jou nie onthou
En ek sukkel om als vas te hou
En soms kan ek jou nie uit my bors uithaal
Soms kan ek jou nie vergeet
[Verse 4]
Ek het 'n doolhof gevind in jou
Saam daaraan gebou
En al jou mure is beton
En ek soek nogsteeds jou son
[Verse 5]
Naalde in my tone, hoog op jou vloek
Splinters in my gene, jy word donker soos my bloed
Daar is klugte in my sig, nog 'n lyn, nog 'n vlug
Heeltyd onder invloed, lemme in my moed
Die voue hier langs my oë, dit is grafte dit is strooi
Die doole van my hoof is nou leeg sonder lof
Vel tussen vingers hang soos webbe, hang soos deeg
Weet jy ook hoe swaar dan die leegde in my weeg?
Ek verlos jou van my greep, ek verlos jou van gryp
Ek verlos jou van die wete dat ek agter jou aan kruip
Ek verlos jou van my greep, ek verlos jou van my gryp
Ek verlos jou uit my hande
Ek verlos jou uit die doolhof
[Verse 6]
Daar was jy in die stilte van my
Daar was jy in die stilte van my
Soms kan ek jou nie onthou
En ek sukkel om als vas te hou
Soms kan ek jou nie uit my bors uithaal
Soms kan ek jou nie vergeet
Written by: Almero Welgemoed
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...