album cover
Babelaas
323
Afrikaans
Utwór Babelaas został wydany 27 czerwca 2025 przez Warner Music Africa jako część albumu Ek Mis - EP
album cover
Data wydania27 czerwca 2025
WytwórniaWarner Music Africa
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM

Teledysk

Teledysk

Tekst Utworu

[Verse 1]
Dis die middel van die week en ek moet huistoe gaan
My vroutjie en my kinders sit vir my en wag
Ek onthou toe iets
Toe ek stap verby die bar
Ek moet die barman gaan geluk se want sy vrou verjaar
[PreChorus]
Toe drink ek een Jagermeister
Twee Tequilas
Drie brandewyne in 'n glas met ys
Het myself belowe hierdie gaan nie weer gebeur nie
Sit ek al weer met 'n brandewyn
[Chorus]
Ek sweer my laaste babelaas
Was my laaste babelaas
Hier sit ek al weer met 'n vol glas
En niemand kan my keer nie en niemand kan my sê
As ek eers een gehad het wil nog een hê
[Verse 2]
Nou wil my vrou my skei
En my honde my byt
En die buurman het vir my met 'n tuinslang nat gespuit
My kop voel soos klei en ekke wil net huil
Want ek het my sleutel in my bakkie toegesluit
[PreChorus]
Toe drink ek een Jagermeister
Twee Tequilas
Drie brandewyne in 'n glas met ys
Het myself belowe hierdie gaan nie weer gebeur nie!
Sit ek al weer met 'n brandewyn
[Chorus]
Ek sweer my laaste babelaas
Was my laaste babelaas
Hier sit ek al weer met 'n vol glas
En niemand kan my keer nie en niemand kan my sê
As ek eers een gehad het wil nog een hê
[PreChorus]
So gooi maar een Jagermeister
Twee Tequilas
Drie brandewyne in 'n glas met ys
Myself belowe hierdie gaan nie weer gebeur nie
Sit ek al weer met 'n brandewyn
[Chorus]
Ek sweer my laaste babelaas
Was my laaste babelaas
Hier sit ek al weer met 'n vol glas
En niemand kan my keer nie en niemand kan my sê
As ek eers een gehad het wil nog een hê
Written by: Jan-Hendrik Saayman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...