album cover
Tannie
1
Dance
Utwór Tannie został wydany 26 czerwca 2025 przez 9755997 Records DK jako część albumu Geen Rigting...
album cover
Data wydania26 czerwca 2025
Wytwórnia9755997 Records DK
Melodyjność
Akustyczność
Valence
Taneczność
Energia
BPM122

Kredyty

PERFORMING ARTISTS
Jay'D
Jay'D
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jahne Daniels- Du Plessis
Jahne Daniels- Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jay'D
Jay'D
Executive Producer

Tekst Utworu

Sy's n vyftig, maar kyk haar gaan
TikTok filters en rooi lipstiffie aan
Sy's op trend met elke dans
Flip, ouma het styl en kans!
Sy sê: "Skat, skuif bietjie, laat ek wys"
En voor jy weet, sy's nice
TikTok Tannie, sy's 'n vibe
Sy's meer lit as almal in die tribe
Met haar cat-eye bril en flashy flair
Sy's viral- elke keer!
TikTok Tannie, draai die tyd
Selfoon in hand, gereed vir stry
Sy's 'n queen in elke comment thread
TikTok tips op haar bed
Sy sê "YOLO" terwyl sy floss
Haar moves is chaos, maar sy's baas-boss
Die kinders volg, die ouers leer
Sy's die influencer van die jaar, my dear
TikTok Tannie, sy's 'n vibe
Sy's meer lit as almal in die tribe
Met haar cat-eye bril en flashy flair
Sy's viral — elke keer!
TikTok Tannie, draai die tyd
Selfoon in hand, gereed vir stry
Sy sê: "Ek's oud, maar ek's nie klaar"
Sy dans die wêreld sonder gevaar
TikTok Tannie, sy's die een
Elke view is pure fenomeen
Sy's die ster van elke skerm
Ouma weet hoe om te kerm!
Written by: Jahne Daniels- Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...